Shirley Booth

Shirley Booth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marjory Ford[1]
Geboorte (1898-08-30)30 Augustus 1898
Sterfte 16 Oktober 1992 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1925–1974
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shirley Booth (30 Augustus 1898 – 16 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Come Back, Little Sheba (1952), About Mrs. Leslie (1954), en The Matchmaker (1958), en in die televisiereeks Hazel (1961).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named birthcertificate

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search